Die Desember Een-Storie-op-’n-Slag Uitdaging!

Hierdie vakansie - maak storietyd saamtyd! πŸ˜„
πŸŽ„ 30 stories in 30 dae! 🎧✨

🫢 Maak elke aand spesiaal:
Kry ’n koppie tee, lΓͺ langs jou kind… en geniet net een storie saam.
Net 1 storie per dag. Net 30 dae.
Die herinneringe? Onmeetbaar. πŸ’›

πŸ“… Ons het vir julle ’n gratis kalender gemaak waar julle elke dag se storie kan afmerk!
πŸ‘‰ Hier is die skakel:

Download

πŸ“Έ Deel julle storietyd-oomblikke en tag ons -ons wil graag saamjuig!
➑️ @schinkstories
➑️ #eenstorieopnslag

Ons sien julle vir storietyd! πŸ€—πŸ“šβœ¨

Schink Stories