Hierdie vakansie - maak storietyd saamtyd! 😄
🎄 30 stories in 30 dae! 🎧✨
🫶 Maak elke aand spesiaal:
Kry ’n koppie tee, lê langs jou kind… en geniet net een storie saam.
Net 1 storie per dag. Net 30 dae.
Die herinneringe? Onmeetbaar. 💛
📅 Ons het vir julle ’n gratis kalender gemaak waar julle elke dag se storie kan afmerk!
👉 Hier is die skakel:
📸 Deel julle storietyd-oomblikke en tag ons -ons wil graag saamjuig!
➡️ @schinkstories
➡️ #eenstorieopnslag
Ons sien julle vir storietyd! 🤗📚✨
