Aansluit_Header_Schink_Dis_Storietyd_Shadow_fit

Bou jou kind se karakter
- een storie op 'n slag.

Sonder advertensies, oorstimulasie of donker temas

 Geniet toegang tot ALLES – R120 R79 p/m
(Maandeliks. Geen kontrak. Normale Prys R 120  p/maand ) 
Kry 'n jaar vol stories – R 1440 R790
 ( ⭐ BESTE WAARDE Spaar R 650 ) 
Cirlce_Family_05
Kom luister saam:
  • Afrikaanse stories met goeie waardes & lewenslesse
  • Veilig vir kinders - geen donkertemas
  • Geen onverwagse advertensie blootstelling
  • Luister wanneer dit jou pas – op enige toestel
  • 100+ oudiostories en reekse om te geniet
  • + Nuwe stories wat by kom elke maand
Schink_Grouping_02_800x600_Duckies
GRATIS GESKENKE 79
 SLUIT VANDAG AAN  

Spesiale prys vir vandag R 79 per maand
+ GRATIS aflaai-geskenke

Wat jy kry: 
  • 🎧 Onbeperkte toegang tot al ons stories en reekse
  • 📚 NUWE STORIES elke maand
  • 🌱 Storiekaarte & aktiwiteite per e-pos
  • ⭐ GRATIS Gids vir die beste storietyd ( PDF - Waarde R 79 )
  • ⭐ GRATIS Inkleur- en aktiwiteitboek ( PDF - Waarde R 79 )
👉 Begin vandag vir net R120  R79 p/maand
*Normale prys R 120 per maand
Kry 'n jaar vol stories – R 1440 R790
Cirlce_Family_06

⭐⭐⭐⭐⭐

Schink se stories is in goeie taal met ’n les in elkeen. Georgie se Radio is ons gunsteling wanneer die huis bietjie luid raak.

– Renske, Arbeidsterapeut

Cirlce_Family_04

⭐⭐⭐⭐⭐

Ons drie kinders se gunsteling! Schink Stories maak bedtyd iets om na uit te sien, en ons driejarige se woordeskat het só verbeter.

– Sivonne, Mamma

Cirlce_Family_02

⭐⭐⭐⭐⭐

“My dogtertjie het moed gekry om by ’n maatjie te kuier deur aan ’n Schink-karakter te dink. Dit wys hoe stories kinders regtig help.”

– Elmarette, Mamma

Aansluit_Header_Schink_Die_Ware_Wenner_02
Storietyd is saamtyd

Storietyd is een van die belangrikste oomblikke van die dag— maar soms is ons net moeg, of daar is eenvoudig nie tyd nie. Schink Stories help jou om steeds storietyd moontlik te maak, selfs op besige dae.

  • Geen Advertensies - geen onverwagse onderbrekings of blootstelling
  • Geen donktemas - veilig vir kinders, geen zombies of bangmaak elemente
  • Lae-stimilus storietyd - geen skermtyd blootstelling
Cirlce_Family_03
Meer as nét stories... 
  • Ontwikkel taalvermoë en latere lees
  • Ouditiewe ontwikkeling
  • Verbeter  fokus en konsentrasie
  • Bevorder kinders se verbeeling
👉 Begin vandag vir net R 79 p/maand
*Normale prys R 120 per maand
Sonder doelbewuste storietyd raak dae maklik net skerms en gejaag.
Schink Stories help jou om weer daardie rustige, betekenisvolle oomblikke te skep.
Schink_Stories_REekse

Ingesluit: Gewilde reekse waarna kinders weer en weer luister

  • Die Storie Hoekie-reeks deur Martin Schwella (60+ stories en groeiend)
  • 📖 Bybelstories vir kinders – gemaak vir kinders, eg aan die woord
  • 🦸 Die Alledaagse Held-reeks met Jo Black
  • 🥩 Die Bester Biltong Ooit – ’n gunsteling by ouers en kinders
  • 🦉 Udo Uil-liedjies vir groot pret!
  • Nuwe stories elke maand
👉 SLUIT AAN