3 oudiostories om te begin: Suurlemoentjie Die Kwaai Bok se Klip Hailey Hasie se groentetuin
En verder ontvang jy per e-pos: Aktiwiteite of inkleurpret elke tweede week Storiekaarte met gesels-idees en waardes Nuus oor nuwe stories en reekse wat beskikbaar is
Alles in Afrikaans Geen betaling nodig Ontwikkel vir kinders tussen 4 en 8 jaar oud Jy kan enige tyd opgradeer – of net gratis luister