Schink_Stories_Logo_turqoise

Kies 'n opsie

Storie Hoekie

R 55.00 per Month.

SLUIT AAN

Geniet toegang tot stories uit die gewilde Storie Hoekie reeks!

Schink Stories

R 79.00 per Month.

SLUIT AAN

Geniet toegang tot ALLES!

- Onbepertkte toegang tot alle stories en reekse
- Opbouende stories -veilig vir kinders
- Geen advertensies
- Nuwe stories elke maand
- Toegang to hulpbronne

Schink Stories JAAR

R 790.00 now.

SLUIT AAN

Dieselfde onbeperkte toegang tot al ons oudiostories – teen ’n afslagprys vir ouers wat vooruit dink. Spaar meer, luister langer!

"Motiveer. Leer. Inspireer"
Wat ouers sê

"Ek love al Schink se stories. Dit is in goeie taal en daar is 'n goeie lessie in elke storie. Maar, ek love Georgie se Radio want in die huis kan dinge loud raak."

Renske   Arbeidsterapeut

 "Lief lief! Ons drie oudste kids se GUNSTELING! Schink Stories maak bedtyd 'n tyd om na uit te sien. My drie-jarige se woordeskat het so verbeter vandat hy saam luister. Ons sien na nog baie stories!"

Sivonne Suid-Afrika

"My dogtertjie was skaam om by haar maaitjie te gaan kuier en toe sê sy dat sy soos Grotman Grootman moet gaan. Dit is so mooi. Schink Stories help regtig kinders. Dit is wat mens wil hê"  

Elmarette Suid-Afrika
schink-voorbeeld-01-66bbb2b00e757
schink-voorbeeld-03-66bbb2b0ad002
schink-voorbeeld-02-66bbb2b00fe5a
Luister na voorbeelde
Sluit aan op Schink Stories