

Vir storietyd en knuffeltyd
Bekende karakters, nou ook buite die stories.
Hierdie StorieTjommies bring Schink se wêreld 'n bietjie nader aan huis toe. Hulle werk mooi vir rustige bedtyd, lekker speeltyd en daardie ekstra spesiale geskenk.
Jy kan nou een karakter kies of sommer 'n hele kombinasie saam in jou mandjie sit, dan word alles in een bestelling en een betaling hanteer.